Mondipak Langklooffees McLachlan Hoerskool
Aangebied deur McLachlan Hoërskool
Joubertina
Mondi Packaging
 
John Deere       Boeredag Registrasievorm
     
 
Datum: Vrydag, 26 Augustus 2011
Plek: George McLachlan Saal
Joubertina Sportgronde
UAP Crop CAre   Tyd: 7h45 – 14h00 (middagete ingesluit)
Plaaskem   Registrasiefooi: R200.00 per persoon
Dow Agrosciences   GEA Refrigiration
         
         
  Sluitingsdatum: Dinsdag 16 Augustus 2011
   
  Die dag is spesiaal saamgestel vir alle produsente, produksiebestuurders, voormanne/ toesighouers, voorligters en bedryfsadviseurs.
   
   
  Langkloof Boeredag Program
     
  7:45 - 8:00 Registrasie - Koffie/Tee
     
  8:00 – 8:15 Verwelkoming en Opening – Kobus Bohnen
     
  8:15 – 9:00

Giel Hugo (Weerkundige by Overberg Toetsbaan - Divisie van Denel)
Geborg deur Dow AgroSciences
Natuurlike frekwensies en herhaling in voorkoms van weer en klimaat

     
  9:00 - 9:30

Tienie du Preez (Agricultural Consulters International CC)
Geborg deur John Deere SA & GEA Grasso
Optimalisering van grond kondisies voor plant en veral herplant

     
  9:30 - 09:55

André Laubser (AgriSoil) – Geborg deur AgriSoil
Praktiese beginsels vir die beroking van grond

     
  9:55 - 10:25

Calla du Toit (Tru-Cape) – Geborg deur Tru-Cape
Die effek van kultivar-keuse op boord produktiwiteit

     
  10:25 - 10:50

Louis Reynolds (DuToit Group)
Geborg deur John Deere SA & GEA Grasso
Vestiging van ‘n suksesvolle boord

     
  10:50 - 11:05 Koffie - Tee
     
  11:05 - 11:35

André Erasmus (BASF - The Chemical Company)
Geborg deur UAP/Plaaskem
 Verantwoordelike gebruik van Landbouchemikaliȅ - waar was ons en waarheen gaan ons.

     
  11:35 – 12:30

Prof Willie van der Westhuizen (Millers Prokureurs George)
Geborg deur John Deere SA  & GEA Grasso
Boedels, boedelbelasting, trusts en testamente

     
  12:30 – 13:00

Dr Peter Mulder (Adjunk Minister van Landbou)
Geborg deur Dept van Landbou
Die spanning tussen voedselsekuriteit en die politiek

     
  13:00 – 13:20

Koos Bouwer (Koos Bouwer Consulting CC)
Geborg deur John Deere SA & GEA Grasso
Energie besparing gedurende langtermyn verkoeling van vrugte (“Energy saving during long term cold storage of fruit”)

     
  13:20 - 13:45

Hannes Steyn – (MD Grenco - GEA Grasso)
Geborg deur GEA Grasso (GEA Refrigeration Africa (Pty) Ltd)
Bekendstelling van die nuwe GEA V Series Compressor

     
  13:45 - 14:00

Demonstrasie/besigtiging van die GEA V Series Compressor by die GEA uitstalruimte
net buite die saal.

     
  14:00 Middagete
     
     
 

Borge

‘n Spesiale “Dankie” aan die hoofborge asook al die ander borge vir julle ruim bydrae tot die Langkloof Gemeenskap.

 

 

Santam Chempac Agri Tuinroete Oro Agri Du Pont

SM Gas At Site PhilagroSPT Navorsing GossamerBP AtlanticStandard Bank

GalltecBASFNeutrogAgchem

Langkloof LandboudiensteMazars