Mondipak Langklooffees McLachlan Hoerskool
Aangebied deur McLachlan Hoërskool
Joubertina
Mondi Packaging
 
Snotkop  
   
Snotkop

Vertoning op Vrydag 26 Augustus 2011 om 19:00
George McLachlan Skoolsaal


Tafels Bespreek - R100 pp (Geen afslag vir kinders)
Tafels Onbespreek - Volwassenes / Hoërskool Kinders - R80
Tafels Onbespreek - Kinders 3jr tot Graad 7 - R50

Bespreekte tafels slegs voor in saal.
Onbespreekte tafels van middel tot agter in saal beskikbaar op eerste kom eerste sit basis. Geen besprekings vir hierdie tafels nie

Kaartjies verkrygbaar by:
Octofin - 042 2731056
Skool - 042 2731335

Besoek sy webwerf by www.snotkop.co.za

   
Kurt Darren  
     
Kurt Darren

Vertoning op Saterdag 27 Augustus 2011 om 19:30
George McLachlan Skoolsaal

Tafels Bespreek - R150 pp (Geen afslag vir kinders)
Tafels Onbespreek - Volwassenes / Hoërskool Kinders - R100
Tafels Onbespreek - Kinders 3jr tot Graad 7 - R50

Bespreekte tafels slegs voor in saal.
Onbespreekte tafels van middel tot agter in saal beskikbaar op eerste kom eerste sit basis. Geen besprekings vir hierdie tafels nie

Kaartjies verkrygbaar by:
Octofin - 042 2731056
Skool - 042 2731335

Besoek my webwerf by www.kurtdarren.co.za