| Vrydag 26 Augustus 2011 | ||||
| 07:45 | Boeredag begin - Sien 'Boeredag' afdeling vir volledige program | |||
| 14:00 | Boere ete by die McLachlan saal | |||
| 19:00 vir 19:30 | Gas kunstenaar: Snotkop (Francois Henning) | |||
Sitplekke by tafels voor in saal. Geen afslag vir kinders. Tafelbesprekings kan gedoen word |
||||
| Koste van Kaartjies vir tafels | Geen afslag vir kinders | R100.00 per persoon | ||
Sitplekke by tafels middel tot agter in saal/ geen besprekings |
||||
| Koste van Kaartjies: | Volwassenes | R80 | ||
| Hoërskoolkinders | R80 | |||
| Kinders 3jr tot Graad 7 | R50 | |||
| Sien die 'Kontak ons' bladsy vir besonderhede - kliek hier | ||||
| Deurlopend | Kos Stalletjies:Sosaties, Braaiwors, Roosterkoek, Teetuin, Chipstix, Koffie en nog baie meer | |||
| Vlooimark en uitstallings | ||||
| Kroeg en biertuin – Vermaak in biertuin met Pieter Mitchell (komediant/sanger) | ||||
| Saterdag 27 Augustus 2011 | ||||
![]() |
![]() |
|||
| Click Image for more info | Click Image for more info | |||
| 08:30 | Motorfietse en Quads inskrywings - R80 per voertuig | |||
| Sien die Kontak ons bladsy vir besonderhede - kliek hier | ||||
| 09:30 | Motorfietse en Quads vertrek | |||
| Motorfietse en Quads vertrek vanaf Joubertina en ry tot agter in die Kouga waar hulle weer kan brandstof aanvul (wat met Bakkies soontoe vervoer word) - Roete heen en weer is omtrent 70 km. By die draaipunt sal verversings te koop wees. | ||||
| 10:00 | Skoonheidskompetisies in die George McLachlan Saal | |||
| Sien die Kontak ons bladsy vir besonderhede - kliek hier | ||||
| Babakompetisies | 0 – 11 maande |
|||
12 – 23 maande |
||||
| Mej McLachlan | Graad 8 tot graad 12 | |||
| 09:30 | Skole rugby | |||
| 13:00 | Musiek en kuier in kroeg | |||
| 19:30 | Vertoning deur Kurt Darren | |||
| Kaartjies beskikbaar | ||||
Sitplekke by tafels voor in saal. Geen afslag vir kinders. Tafelbesprekings kan gedoen word |
||||
| Voorste Tafels - Bespreekte Plek | R150 | |||
Sitplekke by tafels middel tot agter in saal/ geen besprekings |
||||
| Volwassenes/hoërskoolkinders | R100 | |||
| Kinders 3jr tot Graad 7 | R50 | |||
| Tot Laat | Kuier en dans tot laat in kroegarea met "Live Entertainment" onder andere Brink Botha en sy dansorkes |
|||
| Deurlopend | Springkastele | |||
| Kos Stalletjies:Braaiwors, Sosaties, Roosterkoek, Teetuin, Chipstix, Koffie en nog baie meer | ||||
| Vlooimark en uitstallings | ||||
| Kroeg en biertuin | ||||
| Sondag 28 Augustus 2011 | ||||
| Afsluiting met feesdiens in NG Kerk om 09:30 | ||||







