Hosting and Design sponsored by: Office Solutions and Internet Generation, Joubertina, tel 082 921 1701 email: jbt@igen.co.za your Wireless Internet specialists

ANGORAS

Konvenor: Niaan Fourie Sel: 072 392 8645

Inskrywingsfooi: R20-00 per groep

Kliek hier vir inskrywingsvorm

KUDDE KOMPETISIE:

Diere moet ‘n miminum van 4 maande haargroei hê.  Individue en pare moet uit spanne van 3 kom.

KLAS 1

Hok van 3 kleinbok ooitjies (beoordeel op eenvormigheid)
Diere moet 6 maande en ouer wees.

KLAS 2

Individuele kleinbok ooitjie
Diere moet 6 maande en ouer wees.

KLAS 3

Kampioen en Reserwe Kampioen van klas 1 en 2 gekombineer.
Diere moet 6 maande en ouer wees.

KLAS 4

Hok van 3 2-tand ooitjies

KLAS 5

Individuele 2-tand ooitjies

KLAS 6

Kampioen en Reserwe Kampioen van klas 4 en 5 gekombineer.