Landbouskou Kompetisie Uitslae 2010
Boerbok | Boerperd | Honde | Saalperd | Dorpers | Jeug
Boerbok Kompetisie 2010 |
|
| Afdeling | Eienaar |
| Junior Kampioen Ram | Anton Scheffer |
| Res. Junior Kampioen Ram | André Barnardt |
| Junior Kampioen Ooi | Danie Schoeman |
| Res. Junior Kampioen Ooi | Danie Schoeman |
| Senior Kampioen Ram | André Barnardt |
| Res. Senior Kampioen Ram | André Barnardt |
| Senior Kampioen Ooi | Anton Scheffer |
| Res. Senior Kampioen Ooi | Dirk Van Der Mescht |
| Groot Kampioen Ram | André Barnardt |
| Res. Groot Kampioen Ram | Anton Scheffer |
| Groot Kampioen Ooi | Anton Scheffer |
| Res. Groot Kampioen Ooi |
Danie Schoeman |
Baie geluk aan al die wenners. Namens Uniondale skou wil ons vir al die vertoners baie dankie sê, sonder julle deelname sou dit nie ‘n sukses gewees het nie. Aan die beoordelaar, Kobus Lotter van Willowmore, baie dankie. |
|

